Joha van Dyk inspireer Dee-Effers by Op!t

[Jana Burger] Op 24 Oktober 2023 het DF nog ‘n opwindende Op!t-geleentheid met die vars en energieke skrywer, Joha van Dyk, aangebied. Joha het vir ‘n paar leesgierige Dee-Effers, sowel as leerders van Laerskool Totius, meer oor haar Branderjaer-sage vertel. Joha van Dyk is in Namakwaland gebore en het grootgeword op ‘n skaapplaas teen die … Continue reading Joha van Dyk inspireer Dee-Effers by Op!t