Kunste
Waarom jý by Engelse debat moet aansluit
[Ellie Herbst] Wanneer die mense wat betrokke by en passievol oor Engelse debat is, dié buitemuurse aktiwiteit probeer...
Epiese EPIC: The Musical
[Naomi Deacon] Griekse gode, donderstorms, oorlog en risiko’s wat jou lewe in gevaar kan stel… Maar sê nou...
DF-koor op toer
[Hanler van Eck] As daar ooit ’n kwartaal was waarin die DF-koorlede se stemme, uithouvermoë en koffieverslawing getoets...
Swiftly gesproke
[Isabella Huisamen] Die wêreldbekende popster, Taylor Swift, het dit weer reggekry om ’n album vry te stel wat...
DF-koor: gees, gesin, gesang
[Christina Bradley] As jy nou dink dat KFC die enigste plek is waar ‘n mens hoendervleis kan kry,...
Die slotnoot van ’n era
[Lisemarie van Dyk] In 2025 vier die DF-blaasorkes sy 40ste bestaansjaar – ’n indrukwekkende mylpaal wat saamval met...
Leef
Skoonheid sonder fieterjasies: ’n kitsgids tot kontemporêre velsorg
[Annika van Zyl] Die wêreld van velsorg kan oorweldigend wees. Ons bevind onsself dikwels in ’n doolhof van...
Word eksamenstres se baas
[Caro Thirion] Die eksamen is om die draai en kom ons wees eerlik: Almal se harte het gaan...
‘n Fees op die Oranjerivier
[Cara Booysen] Op 8 Oktober het 50 opgewonde graad 11’s vanaf DF se parkeerterrein gery, op pad na...
Koffiekultuur vir elke persoonlikheid
[Lynn-Marie Louw] Koffie het deesdae ‘n groot deel van ons lewens geword. Ons hoor gereeld: “Moenie met my...
Romi Crawford: Ons eie Mej. Tiener Huisgenoot
[Vasti le Roux] Op 4 September 2025 is Romi Crawford aangewys as die wenner van die Huisgenoot se...
’n Boek ’n dag laat mnr. Visser wag
[Ellie Herbst] In vandag se tyd, die era van tegnologie, word dit al moeiliker om boeke te lees....
Somerresepte: vir dae wat jy voel asof jy smelt
[Carene Wiggens]Somer is om die draai en dit raak elke dag al hoe warmer. Hier is ‘n paar...
Kreatiwiteit is oral om ons
[Mia Nel] Kreatiwiteit is die uitdrukking van die menslike gees. Kunswerke, musiek, dans, gedigte en boeke is die...
Herwinning: Almal verdien ’n tweede kans – selfs jou rommel
[Emma Schneeberger] Ons hoor al jare lank hoe belangrik herwinning is, maar weet ons hoekom en hoe? Selfs...
Nuus
‘n Nuwe hoofstuk: Leer ken meneer Oosthuizen
[Amé Breytenbach] Die Herout het hierdie kwartaal die voorreg gehad om met DF se nuwe skoolhoof van volgende...
Wat is breinvrot?
[Kobus Strydom] Breinvrot is ‘n term wat deesdae algemeen gebruik word en daarom is dit belangrik dat meer...
Sport
Interhuis: DF se gees en atletiek
[Jurgen Steyn]Interhuis is definitief een van DF se top-5 jaarlikse gebeure. Elke huis streef na wat DF die...
Literatuur
Samboksalf
[Cara Booysen] (geïnspireer deur Samboksalf en ‘n Draaktraan deur A.M. Holder) mense en vergifnis:twee konsepte opgesom in diehouer...