[Herout]
Die bekroonde jeugboekskrywer, Joha van Dyk, is vroeër hierdie maand op 27-jarige ouderdom tragies oorlede. Om hulde te bring aan hierdie talentvolle en energieke jong skrywer, plaas ons graag weer die berig wat Jana Burger vir die Herout van November 2023 geskryf het.